Trap die planke – David Kramer

David Kramer het ‘n ongelooflike loopbaan as liedjieskrywer, sanger en teaterpersoonlikheid oor die afgelope drie dekades gehad. Nou tree hy weer tot die verhoog met die unieke styl wat hom ‘n Suid-Afrikaanse liefling gemaak het.

Hier is ‘n rare geleentheid om hom in lewende lywe te sien. Saam met sy volle orkes gaan hy liedjies oud en nuut in sy onnavolgbare manier sing en speel.

Cultivaria 2009

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar