Tribal Echo neem jou op ‘n nostalgiese musikale reis met aansteeklike ritmes, wonderlike stories, musikale vaardigheid en saamsing melodieë.
11 Oktober by Die Boer in Durbanville. Kaartjies kos R80.00. Bespreek baie vinnig by: 021 979 1911 / 083 406 0111.

