VIVA!

Thailand se supergroep, VIVA!, is vanaf 29 Mei tot 16 Junie by The Fringe by die Joburg-teater.

Na Johannesburg neem hulle hul pop-opera na die Operahuis in Port Elizabeth, 18 tot 23 Junie. Daarna volg die Guild-teater in Oos-Londen vir een aand, 27 Junie, voor hulle afsluit by die Nasionale Kunstefees in Grahamstad van 29 Junie tot 1 Julie.

VIVA!
VIVA!

Lewer kommentaar

Leave a Reply