Die vyf laaste jaar het James Grace die hele spektrum van musiek deurgewerk, van Bach tot Abdullah Ibrahim. I love a Guitar is Grace se gunsteling kitaarwerke wat hy in dié jare uitgekies het.
I love a Guitar is 30 & 31 Mei by Die Boer in Durbanville.
Kaartjies kos R90.
Bespreek by 021 979 1911 / 083 406 0111
