Die talentvolle Nhoza Sisholwana sing die blues soos min ander.
Sy tree op saam met die Jack Plug and the Leads en dit beloof om ’n vertoning te wees wat jy nie mag nie misloop nie.
Genre: Musiek
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 2 uur
Kaartjies: R50 | R60 by die deur
Plek: De Vette Mossel, Stellenbosch
Datum: 12 Maart 21:00
Nhoza Sisholwana,
Roekeloos,
14 Februarie 2016.
