#Woordfees Piet Botha en Bertie Coetzee

Piet Botha word beskryf as die burgemeester van meeste plekke wat hy besoek het.

Bertie Coetzee is die Bo-Karoo-Bonsmara-en-bekkie-man. Hy het bekendheid verwerf as sanger van Zinkplaat maar is deesdae ’n mieliemagnaat in die Noord-Kaap.

Genre: Musiek
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 2 uur
Kaartjies: R50 | R60 by die deur
Plek: De Vette Mossel, Stellenbosch
Datum: 11 Maart 21:00

Woordfees 2016

Piet Botha en Bertie Coetzee,
Roekeloos,
12 Februarie 2016.

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply