Bitterbos / Aambeibossie

Chironia baccifera

Die bitterbos kom in die somerreën-kusgebiede van Suid-Afrika voor, asook die aangrensende binneland.

Dit is ’n klein bossie wat sowat 450 mm hoog word. In die somer verskyn die pienk stervormige blomme, gevolg deur helderrooi bessies.

(foto Jon Richfield)

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply