Gousblom / Botterblom (Gazania)

Gazania krebsiana

Gousblomme hou van son en goeie dreinering. Die plant se blomme het donkerrooi kroonblare, bruin gevlek aan die basis en elkeen met ’n swart of wit kol in die vlek.

Die blomme word in die winter en lente gedra.

(foto: Winfried Bruenken)

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply