Juweelaalwyn

Aloe distans

Die juweelaalwyn word hoofsaaklik kuslangs gevind. Van die Suidwes-Kaap in ‘n westelike rigting om tot by Saldanha.

Die plant word 1 meter hoog en het treffende blomme. Dit het min water nodig en sal in swak grond groei, solank dit in ‘n lekker sonnige kol staan.

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply