Kammetjies / Freesias Gepubliseer deurRoekeloos 15/11/2019 Los kommentaar op Kammetjies / Freesias Freesia x hybrida ’n Knolplant inheems aan die Suidwes-Kaap met blomme wat baie lekker ruik. Die mooi blomme word aan draadvormige, geboe stingels gedra. Te veel reën of wind laat die blomme plat lê. Die blomme verskyn in die lente. Deel met iemand: Print (Opens in new window) Print Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Share on Telegram (Opens in new window) Telegram Share on WhatsApp (Opens in new window) WhatsApp Email a link to a friend (Opens in new window) Email