Aloe variegata
Iewers op ‘n grondpad het jy al verby ‘n Kanniedood / Bontaalwyn gery. Hulle is klein aalwyne, word net so 250 mm hoog, maar is baie gehard.
Die aalwyntjie met wit gespikkelde blare hou van grond wat goed dreineer en moet min water kry.
Die plant blom in die winter en in die lente.
Lewer kommentaar