Huilboerboon

Schotia brachypetala

In die boom se natuurlike omgewing in KwaZulu-Natal en die noordelike dele van Suid-Afrika word dit tot 15 meter hoog. Die huilboerboon is goed bestand teen ryp.

Die naam kom van die nektar wat uit die karmosynrooi blomme drup. Die blomme verskyn in die lente.

(foto: Philip Nel)

Lewer kommentaar

Leave a Reply