Natal-katjiepiering

Gardenia cornuta
Die Natal-katjiepiering is ’n boom wat tot 5 meter hoog kan word. Dit het blink liggroen blare wat in groepies aan die punte van takkies gedra word.

Die wit blomme verskyn in die lente en vergeel later. Dit dra ’n ovaal/ovale vrug wat geel raak wanneer dit ryp is.

(foto: Jesús Cabrera)

Lewer kommentaar

Leave a Reply