Rooiels

Cunonia capensis

Die rooiels is ’n treffende immergroen boom wat tot 30 meter hoog groei in gunstige omstandighede. Dit dra mooi roomwit blomme wat in digte are gedra word. Die are is tot 140 mm lank en verskyn in die herfs.

Die boom kom al langs die kus voor, vanaf die Suidwes-Kaap tot bo in KwaZulu-Natal.


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply