Saffraan

Cassine crocea

Hierdie immergroen spreiende boom is inheems aan KwaZulu-Natal en die Suid- en Oos-Kaap. Dit kom veral aan die kus voor in hierdie streke.

In die somer dra die saffraan klein groen blommetjies, gevolg deur ovaal/ovale besvruggies wat liggeel verkleur as hulle ryp is. Die boom word tot 13 meter hoog.

Lewer kommentaar

Leave a Reply