Daar is twee tipes knoffel wat oor die algemeen in Suid-Afrika gekweek word, ‘n witte en ‘n effens pienke. Laasgenoemde is van ‘n beter gehalte en het ‘n langer raklewe.
Knoffel moet vanaf April tot Mei geplant word. Laat 5 tot 10 cm spasie tussen die plantjies en 40 tot 60 cm tussen die rye. Die plant hou van 2:3:2 bemesting.
Knoffel is na sowat 25 tot 30 weke reg vir oes wanneer die blare verdroog en omval.
waar kan ek van die pienk knoffel bekom
gaan taai wees . . .
Ek wil kwart hektaar knoffel plant.
Waar kry ek plantjies of huisies.
Watter tipe kunsmis is beste.
dankie