Verpakking wat lewe kry

’n Britse student, Ben Huttly , het ’n oorspronklike, omgewingsvriendelike verpakking vir groente ontwerp.

Die verpakking bestaan uit bioafbreekbaar en herwinbare papier waarin sade geberg is. Wanneer die papier weggegooi word kan plante daaruit groei. Die etikette word nie met ink gedruk nie, maar word gesny met ’n laser.

Huttly gebruik natuurlike katoen wat bioafbreekbaar is vir verpakking met tou.

Ben Huttly

Lewer kommentaar

Leave a Reply