Die veteraanjoernalis Franz Kemp is gister oorlede in die ouderdom van 72-jaar in die Flora-kliniek se waakeenheid in Johannesburg. Hy is in 2009 met leukemie gediagnoseer.
Kemp se 60 Dae in die Suid-Soedan is onlangs gepubliseer.