Die veteraanjoernalis Franz Kemp is gister oorlede in die ouderdom van 72-jaar in die Flora-kliniek se waakeenheid in Johannesburg.
Sleutelwoord Argiewe:Franz Kemp
60 Dae in Suid-Soedan – 30 joernaliste en 1000 blou plastiekbottels
“In my geval was dit nie ’n ligte mistykie om af te tree nie, maar ’n moerse een. Meestal is dit net ek en my nuutgevonde pel Johnnie Walker. My vrou is bekommerd oor hierdie vriendskap. Erg.”
