Lavas (Lovage)

Levisticum officinale

Saai die saad in die lente of somer in ryk grond wat in halfskadu lê.

Die plant word sowat 1 meter hoog, maar sterf in die winter terug. Dit het getande heldergroen blare en dra klein geel blommetjies.

Indien jy in ‘n area met baie ryp is, moet jy ‘n dik deklaag om die plante gooi.

Lewer kommentaar

Leave a Reply