Jy kan die volgende doen om katte uit jou tuin te hou.
– Hou die grond klam.
– Sit ogiesdraad op die oop kolle grond.
– Druk kaneelstokkies of suurlemoenskil in die grond. Hulle hou nie van die reuk nie.