Bokhoring Gepubliseer deurRoekeloos 20/05/2021 Los kommentaar op Bokhoring Microloma sagittatum ’n Meerjarige klimplant wat inheems is in die Suidwes-Kaap. Die pienk blommetjies is sowat 7 mm lank en verskyn in die somer. (foto: Jon Richfield) Deel met iemand: Print (Opens in new window) Print Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Share on Telegram (Opens in new window) Telegram Share on WhatsApp (Opens in new window) WhatsApp Email a link to a friend (Opens in new window) Email