Kaapse foksia Gepubliseer deurRoekeloos 16/12/2021 Los kommentaar op Kaapse foksia Phygelius capensis Die Kaapse foksia kom voor in die somerreëngebiede van Suid-Afrika. Hulle groei gewoonlik naby standhoudende water in die skadu. Dié meerjarige plant word tot 1 meter hoog. Die rooi blomme verskyn in die somer. Deel met iemand:Click to print (Opens in new window)Click to share on Facebook (Opens in new window)Click to share on Twitter (Opens in new window)Click to share on Telegram (Opens in new window)Click to share on WhatsApp (Opens in new window)Click to email a link to a friend (Opens in new window)