Hormone

Hormone is ‘n prikkelstof wat afgeskei word, o.a. deur die buislose kliere, en deur die bloedstroom vervoer word.

Vir mediese raad oor jou sekslewe en gesondheid besoek www.boererate.com.

Sluit aan by die Gesprek

2 Kommentare

  1. Ja, dit kan jou sekslewe beïnvloed, maar ek stel voor dat jy jou dokter gaan sien en ook 'n hormoontelling kry. Hormone gooi ook 'n vrou se seksdrange omver.

  2. Ek is al vir amper meer as nege jaar op die inspuiting en wil weet of dit op enige manier jou sekslewe belemmer? Ek is altyd droog maak nie saak wat nie, ek het bitter selde 'n behoefte na seks en ek is bang dit gaan my verhouding benadeel.

Lewer kommentaar

Leave a Reply