Draadtrek op dertig

Anoniem van Pretoria skryf:
Ek wil vir die 2 “jong manne” van 32 sê hulle is wat my aanbetref DOODNORMAAL! Ek is 50 en trek ook nog gereeld draad… en sal ‘n paar laaities van 16 nog ‘n goeie “go” gee…. soms tot 3 maal per dag… want ek is singel sien, maar selfs toe ek getroud was en na ek geskei is het ek vir 2 jaar ‘n vuurwarm girl (skelmpie) gehad en so tussen die seks deur het ons 2 lekker geskommel…. dit was so een maal per maand wat ons so ‘n dag lank aanmekaar seks gehad het en dan is draadtrek deel van die pret.. ek het ook gedink ek is abnormaal tot ek ‘n bietjie rondgelees en geluister het wat ander ouens (couples) doen… daar’s niks fout met julle ouens nie HOOR! Geniet dit solank hy styfbly…(veral die morning-glories…) sjiiit maar dis lekker! ‘n Ou se dag moet mos reg begin! En die girls moet dit geniet solank dit hou…!


Anoniem skryf:
“Ek het gelees van die ou wat so baie draadtrek. Ek sit ook met die ‘probleem’ Ek was al by my dokter. Hy moet nie bekommerd wees nie. Dit is ook normaal om so te wees. Wie sê die ander het nie dalk ´n probleem nie.”


Anoniem:
“Ek wil net jou gedagte he rondom masturbasie. Ek is ´n gesonde jong 32 jarige getroude man met 2 spruite. Ek masturbeer ten minste een maal per dag afgesien daarvan dat ek nog seks by my vrou ook kry en nou wil ek weet of daar fout is met my of nie. Ek word verder geprikkel net die oomblik as ek iemand kaal sien, man of vrou, dit maak nie saak nie, dan is dit weer sulke tyd.”
– Manewales

Ben:
As dit by masturbasie kom is daar twee maatstawwe waaraan jy jou kan meet om te bepaal of dit oordoen word.
In die eerste plek is dit ´n geval van of jy jou liggaam skade berokken. Is jou penis rou van al die gewerskaf? Bloei dit?
In die tweede plek moet jy bepaal of dit inmeng met jou lewe. Kry jy nie jou werk gedoen nie, want jy wil veel eerder hand aan eie boesem slaan?
Indien jy JA geantwoord het op enige van bogenoemde vrae het jy heel moontlik ´n probleem en sou ek voorstel jy moet jou dokter of sielkundige gaan spreek.
Man, vrou, oud, jonk, dit maak nie saak nie. Masturbasie is goed vir jou en goed vir jou sekslewe.

Sluit aan by die Gesprek

3 Kommentare

  1. Ek se ni daars fout daarmee ni, maar vi my persoonlik voel ek dan ni goed genoeg as ek moet weet my man trek draad agter my rug ni.

  2. Ek is 63 en trek ook omtrent elke dag nog draad ek geniet dit baie

Lewer kommentaar

Leave a Reply