My eerste gedagte met die mention van die woord is eerstens: O fok die Engelse mense gaan mos die M woord kan verstaan! Fokkers, ek gaan nie in die moeilikheid kom vir bar en vulgere e-mails nie (reputasie om te behartig).
Selfbevrediging (of tos vir tik-gemakliksheidhalwe) is iets wat ek geen benul van gehad het nie. Ek het gedink toties, paratjies en boude is vir piepie en poefie en om vir ander mense te wys as jy moer kwaad is (hier verwys ek meer na jou hol). Maar eendag (soos wat almal seker uitvind) vind ek ook uit… En hier is nou vir jou ‘n storie en ‘n half!
Ek het ‘n nefie, hy is een van daais wat vroeg gebore is of iets (m.a.w. iemand wat s-t-a-d-i-g is en dan sê sy ouers hy is spesiaal). Maar hy praat sy hele fokken lewe al soos ‘n 3-jarige meisie, sê goed soos “ag siestog” en “hoe oulik” vir alles – selfs al poep jy in sy gesig. (net om die storie beter te verstaan – hy het toe uitgedraai om ‘n moffie van die skeefste formaat te word). Maar ons was op vakansie by my ouma se standhuis op die suidkus… Hele spul niggies en nefies, normales, deranged enes, ‘n slet en ‘n moffie (hulle is toevallig broer en suster) hou lekker vakansie by die see!
Een laat middag kom my arme broer in my kamer ingestap – sy gesig was groen. Ek vra wat is fout? Hy beduie iets met sy hand en pass toe amper uit. ‘n Rukkie later kry ek dit uit hom uit dat hy in my oupa se groentetuin was. Ek stap na die tuin, gereed om ‘n lyk te ontdek… En toe sien ek dit, Riaan die moffie lê op sy rug in ‘n Mangoboom, masiewelike totie in sy hand besig om te tos! Ek het nou nog nie oor dit gekom nie. Ek het natuurlik vir my ouma en oupa vertel, en hy is op heterdaad betrap. Dinge was nooit weer dieselfde nie – hy sal vir ewig die pervert in die familie wees. Elke keer as ek iets kinky doen dan dink ek, wel darem het ek nie in n vrugteboom getos nie!
Oor die algemeen is mans die konings van tos, en ek wat in my lewe al ‘n paar mansvriende gehad het – wat naderhand so gemaklik om my was, dat hulle my ‘soos een van die ouens’ behandel het, weet hopeloos te veel! Hulle kyk onder andere hoeveel keer hulle dit een eendag kan doen (todat hulle omkom), kry moerse plesier om dit in semi-publieke plekke te doen. Elke tiener seun se grootste fear is om betrap te word – en elke derde man se aakligste herrinering is een waar hy betrap is!
Die dinge wat ek weet oor tos …
oneindig …
bydrae: Anoniem
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
