
Doggy Style, die gewildste posisie naas die Sendelingsposisie.
In Latyn “coitus more ferarum” (seks soos diere), in Frans “levrette” (die Windhond teef), in Italiaans “pecorina” (klein skapie – [Australië?]) en in Russies word daarna verwys as die kreef.
Honde het wel seks in die posisie maar meeste van die tyd het hulle seks met hul agterstewe na mekaar.
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
