Elephantulus kobosensis
Hierdie klaasneus het fyn oranjekleurige haartjies oor die bokant van die lyf en ’n lang, borselagtige stert.
Die muis kom voor suidwes van Rehoboth in Namibië.
(Het iemand dalk ‘n foto van ‘n Kobos klaasneus?)

Lewer kommentaar