Samango-aap / Samango Monkey

Cercopithecus mitis labiatus

Die Samango-aap is ’n primaat wat veral in Oos-Afrika, Sentraal-Afrika en Suidelike Afrika voorkom. Die naam kom van die Zoeloe-woord insimango, wat “ape in die mis” beteken.

Lewer kommentaar

Leave a Reply