‘Tierlantyntjies’ bring vreugde in dieretuin

Hulle is dalk net vier en ’n half maande oud, en het nog piepstemmetjies, maar hierdie katjies wil jy nie sommer sonder handskoene pak nie.

Ontmoet Ganeshee en haar kroos van vier. Hierdie Siberiese tierwelpies is die jongste toevoeging tot die Johannesburgse dieretuin.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar