Jong veldwagters van die Southern African Wildlife College vertel vir Leanne George hoekom hulle nie bang is om op renosterstropers te skiet nie. Wildbewaarders word by hierdie skool opgelei om in die Kruger Nasionale Park te werk.