1878 Die Afrikaanse skrywer en digter AG Visser word gebore op die plaas Zaaifontein in die distrik Fraserburg.
Sleutelwoord Argiewe:AG Visser
Inhuisig-stil – sê wie
… sy moet skaam wees en beskeie,
Inhuisig-stil en vroulik-fyn!
– AG Visser
DF Malherbe
Daniel François Malherbe is ‘n bekende Afrikaanse romanskrywer wat ook ‘n wesenlike bydrae as digter gelewer het.