As jy nog nie met die merkwaardige styl van dié besondere skrywer uit Mafikeng, wat op 72-jarige leeftyd vir die eerste keer gepubliseer het, kennis gemaak het deur sy debuutroman, Vatmaar, of sy vertellings, Langsaan die Vuur nie, moet jy die Afdraai-ervaring nie misloop nie.
