Skyfall – Alexandrov Ensemble Vroeër jare was hulle bekend as die Rooi Leer Koor (en sou die Suid-Afrikaanse regering hierdie video verbied het).