Vroeër jare was hulle bekend as die Rooi Leer Koor (en sou die Suid-Afrikaanse regering hierdie video verbied het). Hulle nuwe naam is die Alexandrov Ensemble, Amptelike Koor van die Russiese Weermag.