Die talentvolle sangers en liedjieskrywers, Moya (16) en Iona (13) van Niekerk, wat bekendstaan as moya & iona, is ‘n Suid-Afrikaans suster duet-paar, wat in Bermuda, in die Britse Oorsese Gebiede, langs die kus van die VSA woonagtig is.