Die susters duo moya & iona se nuutste enkelsnit, “ek soek”, is onlangs bekendgestel.
Sleutelwoord Argiewe:moya & iona
Jou hart
Die pragtige nuwe liedjie, “Jou Hart”, geskryf en gesing deur die talentvolle susters moya & iona, is onlangs bekendgestel.
Suid-Afrikaanse tieners in Bermuda stel enkelsnit vry
Die talentvolle sangers en liedjieskrywers, Moya (16) en Iona (13) van Niekerk, wat bekendstaan as moya & iona, is ‘n Suid-Afrikaans suster duet-paar, wat in Bermuda, in die Britse Oorsese Gebiede, langs die kus van die VSA woonagtig is.
