Ammiel Bushakevitz se klavieruitvoering bring hulde aan Felix Mendelsohn en andere se liedere: Lieder ohne Worte, liedere wat die musiek van alle sfere reflekteer, en die vibrasies van die natuur, en die brose lig wat die mense se lewe is.
Sleutelwoord Argiewe:Ammiel Bushakevitz
#NAF16 Avigail Bushakevitz in Concert
Avigail en Ammiel Bushakevitz is twee van Suid-Afrika se beste uitvoerprodukte. Die broer en suster is in Jerusalem gebore, maar het in George grootgeword. Van kleins af was dit duidelik dat die twee ’n buitengewone musikale talent het – Avigail op viool en Ammiel op klavier. Vir twee dae in Julie 2016 gaan hulle saam …
