#NAF16 Avigail Bushakevitz in Concert

Avigail en Ammiel Bushakevitz is twee van Suid-Afrika se beste uitvoerprodukte.

Die broer en suster is in Jerusalem gebore, maar het in George grootgeword. Van kleins af was dit duidelik dat die twee ’n buitengewone musikale talent het – Avigail op viool en Ammiel op klavier. Vir twee dae in Julie 2016 gaan hulle saam optree by die Nasionale Kunstefees in Grahamstad.

Genre: Klassieke musiek
Taal: English
Ouderdomsbeperking: 12 –
Tydsduur: 1 uur 30 minute (met pouse)
Kaartjies: R70
Plek: Beethoven Room, Grahamstad
Datum: 1 & 4 Julie 2016

Nasionale Kunstefees 2016

Avigail Bushakevitz in Concert

#NAF16 Avigail Bushakevitz in Concert


2

Lewer kommentaar

Leave a Reply