Wat doen jy as jy ’n nar is en jy moet mense laat lag, maar jou beste vriend is onlangs oorlede.
Hoe hanteer jy dit? Selfs al was jou vriend nou ’n …
Barrera is die verhaal van twee narre wat treur.
Met: Quintijn Relouw en Aleksej Ovsiannikov (Q&A)
Regie: Fried Mertens en Felipe Cuétara Linares
Genre: Drama
Taal: English
Ouderdomsbeperking: PG
Tydsduur: 30 minute
Kaartjies: R50
Plek: Oatlands Skoolsaal, Grahamstad
Datum: 30 Junie – 9 Julie 2016
Barrera
#NAF16 Barrera
Roekeloos
2
