Lede van ’n vrywillige nooddiens is op die toneel van ’n ongeluk aangerand en met kru en rassistiese aanmerkings toegesnou om te verhoed dat ’n regeringsamptenaar se bloedalkoholvlakke getoets word.