Nooddienswerkers aangerand oor ministerie se man

“Lede van ’n vrywillige nooddiens is op die toneel van ’n ongeluk in die middestad van Windhoek aangerand en met kru en rassistiese aanmerkings toegesnou om te verhoed dat die permanente sekretaris van die Ministerie van Landbou, Water en Bosbou [Andrew Ndishishi] se bloedalkoholvlakke getoets word.”

Eish Ndishishi

Lewer kommentaar

Leave a Reply