Anelle Bester kom vertel ons meer van die nuwe afrikaanse fliek, Sonskyn Beperk.
Sleutelwoord Argiewe:Anelle Bester
Finaliste vir 2006 Sanlam-teaterprys
Die derde Sanlam-prys vir Afrikaanse Teater sal vanjaar by die Aardklop-kunstefees tussen die universiteite van Stellenbosch en die Vrystaat en Tshwane Universiteit vir Tegnologie uitgespook word.