Jakarandas is geelgroen
‘n Middelseisoen
Hier buite ons venster
Waardeur somerson loer
Jy’s nie hier nie
Maar ek dink steeds aan jou
Jakarandas is geelgroen
‘n Middelseisoen
Hier buite ons venster
Waardeur somerson loer
Jy’s nie hier nie
Maar ek dink steeds aan jou