Gedigte van Annelize Olivier Al die dae is nie meer stil nie, Soos die ure na gister reik, Verskoon my as ek telkens Na die kleiner dinge kyk …