Hierdie rou, eerlike verkapte roman bied ’n blik op die ervarings van ’n groep soldate tydens en ná die grensoorlog in die destydse Suidwes-Afrika.