BoKaap Meander Die Bokaap Meander is ‘n smakie van die kulturele geskiedenis, daaglikse tradisies, kos, kuns en musiek van die Bokaap.