‘n Sterk plan van aksie om die toekoms te bou is deur MSA se Veldrenvoertuigkommissie in werking gestel met vier streekskampioenskapbyeenkomste.
Sleutelwoord Argiewe:Charmaine Fortune
Interessante en uitdagende roete vir Adenco 400
Vir deelnemers wat hoop om die nuwe seisoen gelydelik aan te pak, wag ‘n verrassing tydens die Adenco 400 wat op 19 en 20 Maart in die Wes-Kaap plaasvind.
