Gedigte van Con Cordier In die rigting van die son het ek veilloos probeer vlug weg van my pa se donkerkoue gesig in die rigting van die son