Club Cabaret is ’n eiesoortige opvoering waar jong kabaretkunstenaars van Nederland en Suid-Afrika op soek is na maniere om krities te kyk na die storms van
die hede: Trump, populisme, immigrasie, finansiële krisisse, privaatheid, Miley Cyrus, die groot gapings in opvoeding, rassisme en dies meer.
